Kopiereg inligting Al die borduur ontwerpe op hierdie webwerf word deur kopiereg beskerm. U
koop slegs 'n enkel gebruiker lisensie om die borduurontwerpe vir uself uit te stik. Hierdie ontwerpe
mag nie herverkoop word nie, maar artikels waarop hierdie ontwerpe borduur is mag wel verkoop word. U
mag geensins enige van die borduurontwerpe wat u hier koop of gratis aflaai aan iemand anders oordra
nie. U mag slegs 1 kopie maak vir bewaringsdoeleindes. Hierdie ontwerpe is gekodeer.
|