Kopiereg inligting Al die borduur ontwerpe op hierdie webwerf word deur kopie reg beskerm. U
koop slegs 'n enkel gebruiker lisensie om die borduurontwerpe vir uself uit te stik. U mag geensins
enige van die borduurontwerpe wat u hier koop of gratis aflaai aan iemand anders oordra nie. U mag slegs
1 kopie maak vir bewaringsdoeleindes. Hierdie ontwerpe is gekodeer.
|